Josh Holloway

Josh Holloway
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Josh Lee Holloway[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Josh Holloway (gebore 20 Julie 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mission: Impossible - Ghost Protocol (2011), Paranoia (2013), en Sabotage (2014), en in die televisiereeks Lost (2004).

  1. The Late Late Show with James Corden, January 20, 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search